Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vandat ek kan onthou

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is 'n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan 'n paar goed gevormde bene in 'n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder 'n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie – Frenette van Wyk. Jean-Claude is op 'n donker plek in sy lewe toe 'n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading