Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ompad verby die maan & Die magic van die maan

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou 'n sexy Cabriolet gery het of 'n Franse baret gedra het en met 'n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het ... Of haar op 'n date gevra het en sy 'n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading