Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Boerseun

Memoires van 'n Anglo-Boereoorlogseun

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Boerseun is die hartroerende ware verhaal van 'n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902.<br>Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op 'n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indiรซ, waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende "verskroeide aarde"-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp geรฏnterneer.<br>In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokumentรชre bronne - onder meer 'n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het - word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin lรช en waar hulle 'n nuwe begin moet maak.<br>Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is 'n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading