Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Twee kinders later

'n Ma se storie van liefde, lag, geloof en wonderwerke

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
"Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste tyd van my lewe. As ek nou terugkyk, was dit vol seëninge en eintlik die wonderlikste reis ooit ..." Charmé Kriel was 'n doodgewone jonggetroude vrou van Vishoek, swanger met haar eersteling, toe sy op 27 weke ontstellende nuus kry. Klein Lisatjie word met 'n noodkeisersnee gebore, en Charmé se lewe verander handomkeer. Twee kinders later is nie net die verhaal van een ma wat diep in haar eie hart moes delf om hoop te vind en heel te word nie, maar ook 'n empatiese, realistiese en humoristiese kykie na vrou- en ma-wees. Dié lekkerleesboek is gebaseer op Charmé se gewilde gelyknamige blog wat haar lesers ure se leesplesier besorg het. Twee kinders later sal jou laat lag en laat huil.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading