Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sewe-en-veertig

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 16 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 16 weeks
Mosela Mosholi, 'n ou vriendin, bel Sarah Fourie op 'n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel 'n vierde moord op 'n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone. Nog 'n verbluffende roman deur die meesterkrimi-skrywer Irma Venter.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading