Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vers & vrou

258 gedigte

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
'n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. In dié boek word die heelal beskou deur 'n vroulike blik. 'n Bloemlesing om aan te gee vir 'n vriendin of 'n suster, vir ma's en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal 'n bietjie so is, en ook nié so is nie.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading