Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Net 'n komma, nie 'n punt nie

'n Inspirasiebundel met 24 oog-rek, mond-oophang, ware verhale van gewone mense

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

In 'n wêreld waar ons elke dag die onbekende in die gesig staar, is dit bemoedigend om getuienisse te lees van gewone mense wat God se hand in hul lewens ervaar het.

Ons het elkeen 'n storie. Elkeen 'n unieke verhaal om te vertel. 'n Verantwoordelikheid om dit waarmee God ons seën of die waarheid wat ons leer, met ander te deel om Sy naam te verheerlik.

Sommige van ons is nog in die middel van ons verhaal en kan nie sien hoe op aarde dit alles ten goede kan meewerk soos wat Romeine 8:28 belowe nie. Mag hierdie 24 inspirasiestories van 17 verskillende kinders van die Here jou help om die groter prentjie in jou eie lewensverhaal te sien.

Terwyl jy nog hier kan lees, is dit nog nie verby nie! Dis net 'n komma, nie 'n punt nie.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading