Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Agter grendels

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
<p>Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná 'n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat 'n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie<br>die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.<br>Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir 'n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan 'n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?<br>Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading