Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

In sonskyn en storms

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available
<p>Esperanze erf haar pa se plaas, maar sukkel om dit ná sy dood alleen behoorlik te bestuur. Dinge gaan al meer agteruit. Maar toe daag Sebastian op met 'n brief waarin haar pa sê hy gee die plaas vir hom. Haar buurman Jean wil ook die plaas hê. Hy en Sebastian probeer albei haar guns wen ter wille van die plaas wat hulle wil hê, en smeer mekaar swart by haar. Esperanze vertrou nie vir Sebastian nie, en sy voel jammer vir Jean, wat ook sy ouers onlangs verloor het. Maar sy is nie verlief op hom nie. Sy raak al meer verlief op Sebastian wat sy gewig ingooi op die plaas, altyd in beheer lyk en oplossings vir die probleme het. Maar hy kuier ook by Berthina van 'n naburige plaas...</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading