Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

As die Cape Flats kon praat

Green Eyes en ander stories

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
Brian Fredericks, 'n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale 'n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op 'n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy 'n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees. Karakters kry lewe op papier, en maak jou opnuut kyk na die wêreld om jou en in jou. Met dié bundel kortverhale vestig Fredericks hom as baanbreker in die Afrikaanse kortkuns.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading