Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Middernag

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Die oorskot van 'n verminkte vierjarige word in die vroeë oggendure in 'n Frutti Tutti-roomyskarretjie in Harrismith ontdek. Kaptein Brummels besluit oornag om Parkwegstasie se bulhond, Sollie Mtembu, saam te sleep om 'n oudkollega van hom met die ondersoek te help. Sollie lyk dalk na 'n onervare sersant wat dikwels oor sy eie woorde struikel, maar as hy iets beetkry, laat los hy nie. Sidney Gilroy se debuutroman, Klikbek, is met groot lof deur resensente en krimi-lesers ontvang.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading