Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Leer Jou Honde Ken (Vir Kinders)

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Hierdie is 'n boek wat handel oor die veskillende honde rasse. Dit is 'n e-boek vir jong kinders wat in honde belangstel.
Tussen die ouderdomme van 3 en 4 jaar is kinders geneig om die grammatikale reëls van hulle taal te oorveralgemeen. Hulle is geneig om voorwerpe met dieselfde eienskappe as dieselfde voorwerp te klassifiseer. Hierdie boek sal kinders help om te verstaan dat verskillende tipe honde, verkillende rasname het!
Die boek bevat 21 verskillende foto's van bekende, sowel as meer onbekende honde rasse. Hierdie is 'n prettige en leersame boek vir ouers om vir hulle vroeë lesers te lees, of selfs vir jong kinders om self te lees. Hierdie boek kan maklik 'n gesinsgunsteling word. Berei 
Berei julle snaakste en beste hondgeluide voor!

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook
  • Open EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading