Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Op soek na Tretchikoff

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Lily, pas geskei en nie meer 'n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is 'n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy "Tretchi" kan sê, sit sy met 'n kosbare vrag op 'n vlug Kazakstan toe. Sy kry g'n enkele Tretchikoff daar nie, net 'n verwarrende soen. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want môre kom dalk te laat.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading