Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die kwêvoël roep

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available
Hannah du Toit besluit om haarself op Tijgerpoort te vestig in die huis wat eers haar en haar oorlede man se vakansiehuis was. Sy is opgewonde oor 'n nuwe toekoms – veral nadat sy kennis maak met 'n man wat feitlik onmiddelik haar hartsnare roer. Iemand uit Hannah se verlede duik onverwags op en sy moet sekere gebeure in haar verlede opnuut konfronteer. 'n Jarelange vriend en vaderfiguur staan haar by om 'n belangrike besluit te neem en sy kom agter dat die nuwe man in haar lewe ook bagasie uit sy verlede saamdra. Maar 'n groot veldbrand lei tot byna noodlottige gevolge ...
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading