Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Romanza Nostalgie

Rosita Oberholster

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie 'n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir 'n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na 'n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig ...

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading