Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Voetstoots

ebook
4 of 4 copies available
4 of 4 copies available
Voetstoots is 'n bontgejaste keur uit sestien jaar van Annelie se koerantrubrieke. Die temas is so wyd soos die Heer se genade. Rakende aan die torings van Babel wat ons bou.'n Begrafnisbrief uit Holland. 'n Boer wat sy plaashek vir oulaas sluit. Die boks langspeelplate in die gryse se waenhuis. Die smart om 'n kind te begrawe. 'n Glips met bensien in die tamatieslaai. 'n Sywurmhart wat sy in haar Bybel bΓͺre. Mense sonder 'n woord van eer. 'n Eensame oom wie se hondjie op 'n sypaadjie doodgebyt is. 'n Lys van moets en moenies vir dames uit 1944. 'n Boks papsakwyn wat suur geword het. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in 'n kleurvolle lappieskombers. En Annelie is bedrewe met die rygnaald.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading