Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Broodjie vir die liefde

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
<p><b>Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse</b>Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ʼn man. Daarom aanvaar sy die werk om op 'n afgesonderde plaas naby George ʼn skrywer met sy manuskrip te help. Dit is die perfekte plek om die spoke van die verlede te begrawe, haar kop skoon te kry en mans finaal af te sweer.<br>Die mense op Seekamee herinner Comine egter aan ʼn tyd toe sy ook gelukkig was, voor haar ouers se dood en voor Len se verraad. Boonop lyk Sven soos 'n Noorman, noem haar Twiggy en veroorsaak 'n meteorietstorting in haar binneste wanneer hy 'n vertrek binnestap. Hy is stug, streng en allergies vir vroue.<br>Miskien is daar tog 'n storieboek-einde vir die twee van hulle?</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading