Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tania Brink Omnibus 1

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende nuwe wêreld bekend stel ... My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op 'n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties... en dinge raak warmer as 'n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading