Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Eerste bloed

Wêreld van wolwe 1

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Joshua Reinders maak 'n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand 'n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... "Almal het geheime," waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading