Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Onmoontlike Droom

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het 'n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, 'n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook 'n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en 'n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na 'n droom; 'n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading