Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Seewier en Sjampanje

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van 'n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar 'n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oรซ vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op 'n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter 'n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is 'n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading