Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Seuns sonder pa's

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie 'n pa nie. Hierdie gebrek aan 'n pa lei dikwels tot 'n gemis aan 'n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit 'n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede. Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading