Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Onverskrokke vroue

Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Waar hoort vroue in die samelewing? Hul rol as versorgers word geredelik erken, maar wat van die openbare sfeer? Het dié rol oor die jare verander? Bettina Wyngaard ontleed dié kwessie in 'n gesprek tussen die Bybel en Suid-Afrika se grondwet. Sy kyk spesifiek na die "texts of terrors" in die Bybel. Hoe moet ons dit verstaan? En hoe staan dit vandag met vroue? Onverskrokke vroue bied 'n omvattende, deeglik nagevorste en indringende blik op aktuele vrae waarmee ons daagliks worstel.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading