Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hart van Klip

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
<p>Hart van klip is Didi Potgieter se derde boek in die gewilde Harte-reeks. Die vonke spat behoorlik ... Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geΓ«indig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus. Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer 'n familietragedie diΓ© twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik! Didi neem ons op reis na Ierland en ons maak selfs 'n draai by die Parkers (haar vorige reeks se karakters) se befaamde bal. Die heldin se voorkoms is op Katryn Kruger, 'n baie bekende sosiale media persoonlikheid en 'n kennis van die skrywer, gebaseer. Titels in die reeks: Hart van staal, Hart van ys, Hart van kant.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading