Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Liedjie vir Anine

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available

Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?
Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat. Die helder
ligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die suiwer
melodieë in sy kop vervang is met 'n droewige klaaglied.
Boonop is daar sy nuwe skoonsus, Anine Vos, 'n joernalis, 'n spesie
waarvoor hy nie baie ooghare het nie. Hy moet haar gedoog, al maak sy dit
duidelik dat sy nie tyd het vir 'n popster soos hy nie. Tog, om een of ander
rede begin die note weer helder deur Zander se gedagtes klink wanneer sy
naby is.
Anine kan nie verstaan hoekom juis sý die opdrag moes kry om 'n in diepteartikel
oor Zander te skryf nie. Sy het mos niks verloor by hierdie mislike
musikant nie. Om deur sy lewe te krap is die laaste ding wat sy wil doen
terwyl haar eie hart nog gebreek is.

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading