Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 2

Partytjiepret: Partytjiepret

#2 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Clint Fryer is deel van 'n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net 'n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef!<br><br>In Partytjiepret moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan wat amper daartoe gelei het dat Dedrei nie aan die danskompetisie kan deelneem nie. Sy moet help om die vloere van die kinderhuis te was. Vinnig genoeg sien Clint en die res van die kinders dat Dedrei nie so sleg is nie. Die kinders besluit om Dedrei te gaan verras by haar verjaarsdagpartytjie ...</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading