Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Grootgeluk

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf. Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850's tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading