Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wetenskaap

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>'n Vyte-boek vir almal. Wat is 'n wetenskaap? 'n Mens wat hou van vyte, word 'n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in botteltjies aan en bรชre dit onder hulle beddens. Wat is 'n vyt? Wanneer ล‰ mens goeters uitmekaar haal en dit weer bymekaar sit, bly daar baie keer ietsies oor. Daardie oorbly-ietsies is vyte. Het jy geweet dat idees die mis van breinwurms is as hulle mense se ongedinkte gedagtes eet? Of dat kannibale skole uitgedink het? Of dat skape so slim is dat hulle van groen gras wol kan maak en sommer daarmee saam die seisoene veroorsaak? Dit is als vyte! Wetenskaap bestaan uit 'n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. 'n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.</p>

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans

Loading