Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kattemaai (2)

Annabel gaan skool toe: Annabel gaan skool toe

#2 in series

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos 'n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus 'n vuurhoutjie op die verkeerde plek ... VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading