Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Tussen angs en sekerheid

Gedagtes rondom gebed

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, 'n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading