Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Stella se dogters

Audiobook
0 of 4 copies available
Wait time: Available soon
0 of 4 copies available
Wait time: Available soon
Stella Bennet van die plaas Ommekeer het drie dogters – en hulle het probleme. Niemand sal Julia glo dat sy in haar huwelik verbaal mishandel word nie. Niemand sal begryp dat Pauli verlief is op die verkeerde man nie. Veral aangesien sy so 'n verstandige man aan haar sy het. Niemand sal ooit weet hoe broos Teresa is nie. Want sy is hierdie hardekwas advokaat wat geen man nodig het nie. Die drie dogters se lewens word verder gekompliseer deur vier manne: Frans de Wet, wat langsaan op Genotsfontein boer, Martin Joubert, die prokureur op die dorp, 'n plaaslike dokter James Cameron, en dokter Michael de Waal, 'n chirurg wat vanuit die buiteland terugkom om op sy tuisdorp te praktiseer. Al drie Stella se dogters ly tot 'n mate aan ontkenning, ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê. Maar die lewe het 'n manier om die erkenning van waarhede af te dwing.

Formats

  • OverDrive Listen audiobook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading