Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Mixtape van die liefde

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o's celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wรชreldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolรกs Guillรฉn enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading