Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Vry om lief te hê

ebook
2 of 3 copies available
2 of 3 copies available
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet dringend 'n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading