Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Alfa van Alfaville

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom 'n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie โ€“ waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg ...Wat volg is 'n avontuur met 'n wit Spider Alfa Romeo, 'n beste vriend en 'n Russies-Afrikaanse ingenieur โ€“ 'n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading