Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Wilde Wêreld van Afrika

'n safari-gids vir jong verkenners

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Hoe bly gemsbokke koel in die woestyn? Waarom moet jy nooit 'n brulpadda optel nie? Watter roofdiere het die slimste jagtaktieke? Waar los wie hul dieremis? Ontdek die antwoorde tot dié vrae (en baie ander) in hierdie interessante, prettige boek vir jong natuurliefhebbers. Propvol feite, foto's van Afrika se diverse natuurlewe (van soogdiere en voëls tot reptiele en insekte) en toets-jou-kennis-aktiwiteite. 'n Interessante, lekkerlees-boek wat die jongspan oor en oor kan geniet – by die huis of in die wildtuin. Verkoopspunte: Kleurryke, interessante boek vir ouderdom 8–12; treffende foto's en illustrasies van Afrika se diverse natuurlewe; propvol prettige feite en aktiwiteite; perfek vir 'n toer in die wildtuin.</p>

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans

Loading