Hy is sterk en slim.Hy is reg vir avontuur.Hy hou nie van boelies nie.Hy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het.Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet.Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe.Theseus is 'n superheld wat in Antieke Griekeland geleef het. Hy het sonder 'n pa grootgeword maar op sy agtiende verjaarsdag vertel sy ma vir hom dat sy pa eintlik 'n koning is wat hom nie wou gehad het nie. Die enigste manier om sy pa oor te wen, is om 'n paar sandale en swaard wat onder 'n reuseklip versteek is aan sy pa te vat. Sy pa soek 'n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonders gevaarlik. Theseus moet 'n klomp boewe verslaan en uiteindelik word hy bekend vir sy krag en goeie dade.
- Exploring India ๐๐๐ณ๐ฝ๐ช๐๐
- I SpyโฆFabulous Fiction!โ
- Manga
- Climate change / Klimaatsverandering
- Christian Books for Adults
- Project Gutenberg books
- Tech Talk: explore the latest in computer science and technology
- Austenmania ... what would Jane Austen do?
- See all ebooks collections
- Afrikaanse audioboeke
- Suspense & thriller audiobooks
- Juvenile audio stories and read-along stories
- Must love books โค๏ธ๐๐งเพเฝฒ
- Austenmania ... what would Jane Austen do?
- See all audiobooks collections