Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bloed en Modder

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available

Irma Mulder is 'n joernalis by Tuis koerant in Nelspruit in die Laeveld en is onvergenoeg met die vervelige stories waarop haar redakteur haar uitstuur. Voor sy egter kan bedank, word sy vasgevang in 'n maalkolk van intriges en beland holderstebolder in bloed en modder. Intussen bekruip die onheil van haar verlede haar en sy is ontsenu oor die moontlikheid dat sy die oorsaak is van die onskuldige slagoffers se moorde.

Sy is nie net die reeksmoordenaar se enigste kontak nie, maar ook sy troefkaart. Is Irma net deel van sy media-spel of mag sy dalk die finale slagoffer wees om sy spel te voltooi? Gaan Irma met behulp van die oorwerkte speurder, Hugo van Zyl, daarin slaag om die moordenaar vas te trek voor dit te laat is, of wag daar groter onheil op Irma in die Laeveld?

Maria Prinsloo het verskeie skryfkursusse suksesvol voltooi by die SA Writers' College asook die Skryfgeheime Skryfskool. Haar oudio kinderboekies is in 2009 vrygestel. Maar haar voorliefde vir reeksmoorde en speurverhale het die oorhand gekry met Bloed en Modder.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading