Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die klein prinsie

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Die verteller, 'n vlieënier, vertel hoe hy die klein prinsie ontmoet ná 'n noodlanding met sy vliegtuig in die woestyn. Die klein prinsie praat oor sy planeet, oor ander planete wat hy besoek en oor die vreemde gedrag van die grootmense. Dit is 'n storie vol diepe lewenswysheid.

"Vaarwel," sê die jakkals. "Hier is my geheim. Dit is baie eenvoudig: Mens kan net werklik sien met jou hart. Dit wat regtig saak maak, is onsigbaar vir die oë."

Hierdie tydlose verhaal is geliefd onder jonk en oud. Die pragtige illustrasies is deur die skrywer self.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading