Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die lang Papawer

ebook
3 of 5 copies available
3 of 5 copies available

Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wêreld, of sovoel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van 'n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van 'n pastoor van 'n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min.
Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus 'n werklikheid. Libbi
moet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilik
as jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word.
Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit te
omarm en uitdagend anders te wees, om uit die soetkoekblik te klim. Die verlange
na liefde bly egter knaag, die honger van die lyf ook. Toe word sy maar mevrou
Libbi Landman – en sit steeds met 'n honger vir 51% meer as wat sy gekry het.
Boonop vergemaklik haar vriend Beer se huiwering op haar drumpel glad nie sake
nie.
Tydens Covid kry die komplikasies rondom haar liewe, halfheilige pa, Beer en
haar gesin net kleintjies. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring
voordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?

• Creators

• Publisher

• Release date

• Formats

• Languages

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading