Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Elf dae in Amsterdam

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Wanneer Millie die kans kry om na Amsterdam te gaan om haar tante te help aansterk na 'n operasie, gryp sy die kans aan. Haar droom word gou beduiwel toe haar tante langer in die hospitaal moet aanbly en sy alleen moet klaarkom. Boonop is daar die storie wat haar ma haar vertel het voor haar vertrek: Ouma Tina is as jong meisie baie skielik uit Europa weg, in die middel van die Tweede Wêreldoorlog. Sy het wel haar ouma se dagboek saamgebring. . . dalk kan sy tog die storie ontrafel.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading