Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die kapokdokter

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available

Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word.

Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel.

Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis – hy praat dan selfs van ʼn keisersnee! – ontsenu menige plaaslike arts.

Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.

Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis lê.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

Languages

• Afrikaans

Loading