Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ware avonture van Adelie en Riley

Die Amadidas

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.<br>Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Amadidas" speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone! Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer ...Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading