Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ware avonture van Adelie en Riley

Die swembadmonste

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie.<br>Die agtertuin verander in 'n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In "Die Swembadmonster" verander 'n prettige dag in die swembad in 'n avontuur waarin 'n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar 'n stuk slymerige poot wat agter bly?</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading