Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Flenters

Audiobook
0 of 1 copy available
Wait time: About 6 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 6 weeks
Flenters is geskryf oor baie jare – op stukkies papier, agterop kwitansies, aankope lysies, doktersrekeninge. Enige iets wat byderhand was om my gedagtes op neer te skryf. Dit het my opgeval dat al hierdie flentertjies, soos stukkies van 'n legkaart, my lewensreis weerspieël. 'n Reis van baie seisoene – die van jong vrou, eggenote, moeder, ouma en aktrise. Ek wil graag glo dat die leser 'n mede-reisiger sal word. 'n Reis wat dalk, wie weet, nou eers begin...

Formats

  • OverDrive Listen audiobook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading