Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hulle noem haar Carminda

ebook
3 of 3 copies available
3 of 3 copies available
Skipper Mias Mulder keer uit Walvisbaai terug na Ei-Land aan die Weskus toe hy hoor dat 'n ander man by sy verloofde kuier. Hy leen 'n motorfiets en pak die lang rit na sy tuisdorp toe aan. Op pad kom hy 'n vrou, Carminda, teë wat gestrand is en 'n geleentheid soek. Sy ry agterop die motorfiets saam en klou styf aan hom vas. Eers geleidelik word haar hartseer herkoms bekend. Hulle noem haar Carminda is 'n verhaal van liefde wat byna alles bedek, hoewel spoke uit die verlede bly pla.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading