Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

By jou is dit anders

ebook
0 of 3 copies available
Wait time: Available soon
0 of 3 copies available
Wait time: Available soon
Trou en kinders kry is nie deel van prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam Werner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar knieรซ met sy soene maak nie. Werner stel nie belang in enige ander vrou nie, maar hy weet ook dat Lelanie nie wil trou of kinders hรช nie. Sy begin boonop mettertyd al minder op die plaas kuier. Maar die lewe het 'n manier om alle planne vinnig te plooi soos hy dit wil hรช. Dรญt leer Lelanie toe sy nรก haar kollega en vriendin se dood hoor sy is as voog benoem vir haar drie maande oue baba, Emma. Werner se ma vang hom onkant toe sy hom vra om Lelanie op die lughawe te gaan haal. Maar niks kon hom voorberei op die prentjie wat hom inwag nie: Lelanie mรฉt 'n baba.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading