Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Skatryk

Waarom ons beter leef as ons voorsate

ebook
1 of 2 copies available
1 of 2 copies available
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het 'n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy 'n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar 'n ander bly ''n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van 'n samelewing – eerder as dié wat afbreek – uiteindelik seëvier. Boeiend en verrassend.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading