Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Met my honde

'n Suid-Afrikaner se vlug uit Oekraïne

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Toe die eerste bomme op Februarie 2022 Kijif aan flarde skiet, was Kobus Olivier gereed. Maar om te vlug was bloot nie 'n opsie nie – wat sou van sy vier geliefde honde word? In Met my honde word Kobus en sy vier brakke se verhaal vertel. Die angswekkende nagte terwyl bomme om hul neerreën, die verhaal van onvoorwaardelike liefde tussen mens en dier, en hoe jy selfs tydens 'n oorlog op die hulp van vreemdelinge kan staatmaak.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading