Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Werk soos 'n miljardêr

Van werknemer tot suksesvolle entrepreneur: 'n storie van sakesukses

ebook
3 of 3 copies available
3 of 3 copies available
Werk soos 'n miljardêr vertel die verhaal van Dan, 'n werknemer, wat bloot van salaristjek tot salaristjek leef. Hy streef daarna om sy eie besigheid te begin maar hy staar verskeie uitdagings in die gesig. Een van dié uitdagings is hoe om, sonder enige geld, 'n besigheid te begin. Maar alles verander op 'n dag toe hy voor 'n groot besluit te staan kom. . . Die boek is propvol waardevolle wenke oor hoe om rykdom te skep, jouself beter te leer ken en hoe om volhoubare besigheidsisteme te bou.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading