Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Veergewig

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Die roman was deel van die LAPA-Jeugromankompetisie se kortlys vir 2021! Talia is 'n bokser. Sy is deel van die veergewig-kategorie in die skoolspan. Maar haar afrigter het nie baie genade vir haar nie. Dit maak nie saak hoe hard sy boks nie, sy kan net nie sy goedkeuring wen nie. Sy is ook nie vreeslik gewild nรก haar broer, Hamer, vrygelaat word op parool nie. Hy was vir 'n jaar lank in die tronk oor diefstal. Almal behandel hom steeds soos 'n krimineel. Maar ... was hy werklik skuldig? 'n Boeiende roman oor die kompleksiteit van gesinne en die gevegte wat ons almal soms met onsself en ons naastes moet veg.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading